Skip to main content Accessibility help
×
Hostname: page-component-77c89778f8-m8s7h Total loading time: 0 Render date: 2024-07-16T22:44:53.029Z Has data issue: false hasContentIssue false

Hoofstuk 15 - Zwide maak Dingiswayo dood Chaka verwerf die koningskap van Dingiswayo

Published online by Cambridge University Press:  11 November 2021

Get access

Summary

Toe Dingiswayo tuis kom, het hy die leërs en die manskappe verdaag sodat hulle na hul tuistes kon teruggaan om te rus. Maar Zwide, wat nog steeds die wrok in sy hart vertroetel het oor sy skande, val toe sonder waarskuwing aan. Toe Dingiswayo daarvan hoor, was Zwide alreeds by die Mfolozi-rivier. Dingiswayo trek Zwide toe tegemoet met ’n klein klompie vegters om te verhoed dat hy sy stad binneval. En ’n bevel is uitgereik en die leërs is inderhaas opgeroep om die koning te hulp te snel. Dingiswayo en die klein groepie vegters wat hy by hom gehad het, was moeg na die oorlog teen Matiwane en die baie troppe vee wat hulle gebuit en terug gebring het. Daarom het die geveg hulle oorweldig terwyl dit nog aan die begin was. Koning Dingiswayo is gevolglik gevang. En toe Zwide by sy tuiste aankom, het hy Dingiswayo doodgemaak, sy kop afgekap, dit op ’n stok se punt vasgemaak en dit in die nag na Dingiswayo se tuiste laat neem, waar die gestuurdes dit in die hof staan gemaak en sy skild daarteen aangeleun het. En toe die mense die volgende dag uit hul huise kom, was hulle verskriklik geskok oor wat aan hulle koning gedoen is.

Toe Chaka hoor dat Dingiswayo gevang is, het hy vinnig te werk gegaan en haastig ’n paar hardlopers na Zwide gestuur met die versoek dat Dingiswayo nie doodgemaak moet word nie, en dat hy ’n losprys vir hom sou betaal met enigiets op die aarde wat Zwide begeer. Maar sy gesante het nooit by Zwide uitgekom nie. Ndlebe en Malunga was reeds by die koningstad en het gou die nuus versprei dat Dingiswayo om die lewe gebring is, hoewel hy op daardie tydstip nog nie doodgemaak was nie. Die gesante het gevolglik gesien dat dit nie sou help om verder te gaan nie. Chaka en sy gevolg haas hul nog in aller yl na die koningstad, maar toe hulle daar aankom, hoor hy die pynlike nuus van die dood van Dingiswayo.

Type
Chapter
Information
Chaka
Die nuwe Afrikaanse vertaling
, pp. 118 - 124
Publisher: University of South Africa
Print publication year: 2017

Access options

Get access to the full version of this content by using one of the access options below. (Log in options will check for institutional or personal access. Content may require purchase if you do not have access.)

Save book to Kindle

To save this book to your Kindle, first ensure coreplatform@cambridge.org is added to your Approved Personal Document E-mail List under your Personal Document Settings on the Manage Your Content and Devices page of your Amazon account. Then enter the ‘name’ part of your Kindle email address below. Find out more about saving to your Kindle.

Note you can select to save to either the @free.kindle.com or @kindle.com variations. ‘@free.kindle.com’ emails are free but can only be saved to your device when it is connected to wi-fi. ‘@kindle.com’ emails can be delivered even when you are not connected to wi-fi, but note that service fees apply.

Find out more about the Kindle Personal Document Service.

Available formats
×

Save book to Dropbox

To save content items to your account, please confirm that you agree to abide by our usage policies. If this is the first time you use this feature, you will be asked to authorise Cambridge Core to connect with your account. Find out more about saving content to Dropbox.

Available formats
×

Save book to Google Drive

To save content items to your account, please confirm that you agree to abide by our usage policies. If this is the first time you use this feature, you will be asked to authorise Cambridge Core to connect with your account. Find out more about saving content to Google Drive.

Available formats
×